Koningrooibekkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Wyfie in San Diego se dieretuin.
 src=
Mannetjie in sy broeivere.

Die Koningrooibekkie (Vidua macroura) is 'n standvoël wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana. In Engels staan die voël bekend as die Pin-tailed Whydah.

Voorkoms

Die broeiende mannetjie het swart-en-wit verekleed met 'n lang dun stert. Nie-broeiende mannetjies se kop het duidelike swart en dofgeel strepe met diagnostiese snorstrepe en rooi snawel. Broeiende wyfies het 'n swarterige snawel wat buite broeityd pienker word.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Vidua macroura". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Koningrooibekkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Wyfie in San Diego se dieretuin.  src= Mannetjie in sy broeivere.

Die Koningrooibekkie (Vidua macroura) is 'n standvoël wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana. In Engels staan die voël bekend as die Pin-tailed Whydah.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF