dcsimg
Image of Blueskin seabream
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Porgies »

Blueskin Seabream

Polysteganus coeruleopunctatus (Klunzinger 1870)

Blouvel ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Blouvel (Polysteganus coeruleopunctatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Blueskin seabream.

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer pienk met 'n blou kolletjie op elke skub. Die vis word 60 cm lank en weeg 5 kg.

Habitat

Die vis verkies koraal- en rots riwwe in water van 50 – 450 m diep. Daar is bloedweinig bekend omtrent die vis se voortplanting.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Blouvel: Brief Summary ( Afrikaans )