dcsimg

Krewe ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Krewe (Astacidea) is 'n infraorde van kreefagtiges wat tot die orde tienpotiges (Decapoda) behoort. Diere soos seekrewe en rivierkrewe behoort aan die infraorde. Hulle kom bykans oor die hele wêreld voor, maar nie in die binneland van Afrika en seker dele van Asië nie.[1]

Krewe het 10 pote met lang voelhorings, 'n groot agterlyf en 'n lang stert. Hulle vreet bykans enigiets en word as die skoonmakers van die see beskou. Krewe swem agteruit.

Kreef word as gesogte seekos benut. Hulle word op groot skaal in nette of fuike gevang. Die agterlyf van die kreef word ingelê en uitgevoer.

Taksonomie

 src=
Skets van 'n varswaterkreef.

Superfamilies en families:

Verwysings

  1. J. K. Lowry (2 Oktober 1999). "Astacidea (Decapoda, Eucarida, Malacostraca)". Crustacea, the Higher Taxa. Australian Museum. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2008. Besoek op 24 Oktober 2012.

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Krewe: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Krewe (Astacidea) is 'n infraorde van kreefagtiges wat tot die orde tienpotiges (Decapoda) behoort. Diere soos seekrewe en rivierkrewe behoort aan die infraorde. Hulle kom bykans oor die hele wêreld voor, maar nie in die binneland van Afrika en seker dele van Asië nie.