dcsimg

Caryophyllales ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Caryophyllales is 'n orde van blomplante (eudikotiele).

Die orde bevat talle vetplante en een van die onderskeidende kenmerke is dat hulle betalaïene besit. Dit is pigmente wat na die genus Beta genoem is en die wortel van die beet sy kenmerkende kleur verleen.[1] Hulle het dikwels aanpassings aan ekstreme omstandighede soos droë gebiede, grond wat alkalies is of baie sout of min voedingstowwe bevat. Talle Caryophyllales is CAM-plante of C4- pleks van C3-plante en sommiges is selfs karnivoor. Hierdie aanpassings het waarskynlik meer as een keer ontstaan.[2]

Families

Families wat tot hierdie orde behoort is:

Sien ook

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Caryophyllales: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Caryophyllales is 'n orde van blomplante (eudikotiele).

Die orde bevat talle vetplante en een van die onderskeidende kenmerke is dat hulle betalaïene besit. Dit is pigmente wat na die genus Beta genoem is en die wortel van die beet sy kenmerkende kleur verleen. Hulle het dikwels aanpassings aan ekstreme omstandighede soos droë gebiede, grond wat alkalies is of baie sout of min voedingstowwe bevat. Talle Caryophyllales is CAM-plante of C4- pleks van C3-plante en sommiges is selfs karnivoor. Hierdie aanpassings het waarskynlik meer as een keer ontstaan.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF