dcsimg

Aalwynfamilie ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Aalwynfamilie bevat, soos die naam aandui, die aalwyne, maar ook ander vetplante. Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer, maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas. Baie van die spesies in hierdie familie kan redelike hoog groei, dog het hulle tipies onvertakte of ylvertakte stamme. Van die familie se spesies is geofiete, soos die genera Bulbine, Bulbinella en Trachyandra.

Genera

Die familie bevat die volgende plante:

Bronnelys

lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Aalwynfamilie: Brief Summary ( afrikaans )