dcsimg

Balearica ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Balearica is 'n genus van voëls in die familie van kraanvoëls (Gruidae). Die genus omvat 2 spesies.[1]

Voëls in die genus kom vandag slegs in Afrika suid van die Sahara voor. Hulle is die enigste kraanvoëls wat hul neste in bome maak. Soos alle kraanvoëls vreet hulle insekte, reptiele en klein soogdiertjies.

Spesies

Sien ook

Verwysings

lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Balearica: Brief Summary ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Balearica is 'n genus van voëls in die familie van kraanvoëls (Gruidae). Die genus omvat 2 spesies.