dcsimg

Bruin huisslang ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bruin huisslang (Lamprophis fuliginosus) is 'n onskadelike wurgslang wat in Suider-Afrika aangetref word.

Soos sy naam aandui, het hierdie slank, gespierde slang 'n bruin kleur, wat kan wissel tussen roesrooi tot lig- en donkerbruin, afhangende van die gebied waarin dit woon. Ou slange is by uitstek donkerbruin. Sy skubbe is glad en blink en sy onderkant is 'n vuil wit. 'n Verdere kenmerk is twee bleek, geel of roomkleurige strepe langs die kante van die kop. Volwasse slange het 'n gemiddelde lengte van ongeveer 60 cm, alhoewel slange van 90 cm en ook 1,2 m al waargeneem is.

Die bruin huisslang is 'n grondlewende slang en kom algemeen in Suider-Afrika voor. Dit word veral, soos die naam weggee, naby mense se woonplekke aangetref, waar hulle onder klippe en in ander klipagtige gebiede woon. Die verspreiding van die slang is waarskynlik aan die toeneem, as gevolg van die onopsettelike vervoer deur mense (tydens die vervoer van ander goedere).

Dié slange vreet hoofsaaklik muise en rotte, maar wanneer hierdie knaagdiere nie beskikbaar is nie, sal dit ook padda's, akkedisse, voëls en eiers vreet. Jong slange vreet hoofsaaklik akkedisse. Die bruin huisslang is klein, maar kragtig: wanneer 'n rot gevang word, sal die slang dit met sy kake gryp en sy liggaam rond die rot krul en dit wurg. Na die rot gevrek het, ontspan die slang sy greep en word die prooi halsoorkop gevreet.

Hulle voorliefde vir rotte en muise beteken dat hulle nuttig is vir die mens. Die slang is aggressief wanneer hy vasgekeer word, maar kan maklik getem word en in gevangenskap geteel word. Dit is 'n gewilde troeteldier, maar soos met ander Suid-Afrikaanse slange, benodig die eienaar 'n lisensie om die slang te mag aanhou. Alhoewel dit 'n algemene slang is, word dit deur die Wes-Kaapse Natuurbewaring as 'n bewaarde spesie geklassifiseer. Die slang se natuurlike bedreigings sluit groter slange en roofvoëls in, veral uile, wat ook snags aktief is.

Die wyfie lê 6 tot 25 eiers in die vroeë somer, tydens November en Desember, tussen kompos of ander bedorwe plantafval. Die eiers broei na 50 tot 80 dae uit.

Sien ook

Bronnelys

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bruin huisslang: Brief Summary ( Afrikaans )

Braune Hausschlange ( German )

provided by wikipedia DE

Die Braune Hausschlange (Boaedon fuliginosus), auch Afrikanische Hausschlange oder kurz Hausschlange, ist ein Reptil in der Unterordnung der Schlangen (Serpentes) mit einem weiten Verbreitungsgebiet in Afrika. Neuere taxonomische Abhandlungen listen die Art in der Gattung Boaedon innerhalb der Familie Lamprophiidae. Sie ist ein beliebtes Tier für die Terrarienhaltung.

Merkmale

Diese Schlange erreicht eine Gesamtlänge von durchschnittlich 95 cm. Sie hat meist eine rotbraune Farbe, wobei auch dunkelbraune, olivbraune oder selten orangene Exemplare vorkommen. Allgemein werden die Schuppen zur Unterseite hin heller und Individuen in Wüsten sind heller als Exemplare in anderen Habitaten. Die Schuppen sind glatt, jedoch ohne Glanz. Der Kopf der Braunen Hausschlange ist an den Seiten durch zwei horizontale, gelbe Striche gekennzeichnet, jeweils ober- und unterhalb des Auges. Die Augen sind leicht nach vorn gerichtet und besitzen senkrechte Pupillen. Wie andere Vertreter der Gattung hat die Art im Unterkiefer gekrümmte Zähne, die dem Gebiss der Boas (Boidae) ähneln.

Verbreitung

Die Art lebt in Afrika westlich und südlich der Sahara. Sie erreicht im Nordwesten Marokko, im Nordosten Somalia sowie im Süden Südafrika. Die Braune Hausschlange kann sich an viele verschiedene Lebensräume anpassen, wobei sie in trockenen Wüsten auf Oasen beschränkt sind. Als Kulturfolger kann die Art häufig in Landwirtschaftsgebieten und in menschlichen Siedlungen angetroffen werden.

Lebensweise

Diese Schlange jagt hauptsächlich kleine bis mittelgroße Säugetiere, die erwürgt werden. Zu ihrer Beute zählen auch ruhende Fledermäuse. Aufgrund ihrer Beweglichkeit kann sie Tiere in engen Mauerspalten und ähnlichen Verstecken angreifen. Nach dem Verzehr eines größeren Beutetiers benötigt sie oft vier Tage oder mehr für die Verdauung. Zur Fortpflanzung legen Weibchen etwa 15 Eier.

Quellen

Weblinks

 src=
– Sammlung von Bildern, Videos und Audiodateien
 title=
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Autoren und Herausgeber von Wikipedia
original
visit source
partner site
wikipedia DE

Braune Hausschlange: Brief Summary ( German )

provided by wikipedia DE

Die Braune Hausschlange (Boaedon fuliginosus), auch Afrikanische Hausschlange oder kurz Hausschlange, ist ein Reptil in der Unterordnung der Schlangen (Serpentes) mit einem weiten Verbreitungsgebiet in Afrika. Neuere taxonomische Abhandlungen listen die Art in der Gattung Boaedon innerhalb der Familie Lamprophiidae. Sie ist ein beliebtes Tier für die Terrarienhaltung.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Autoren und Herausgeber von Wikipedia
original
visit source
partner site
wikipedia DE

African house snake

provided by wikipedia EN

The African house snake (Boaedon fuliginosus) is a species of snake of the family Lamprophiidae. Harmless to humans, it is widely kept and bred in captivity as a pet by herpetoculturists due to its small size, placid demeanor and easy care requirements.[2]

Geographic range

The snake is found in Africa, mainly preferring relatively drier areas as habitat.

References

  1. ^ Luiselli, L.; Geniez, P.; Busais, S.M.S.; Sindaco, R.; Howell, K.; Ngalason, W.; Msuya, C.A. (2021). "Boaedon fuliginosus". IUCN Red List of Threatened Species. 2021: e.T183198A1733326. doi:10.2305/IUCN.UK.2021-2.RLTS.T183198A1733326.en. Retrieved 6 June 2022.
  2. ^ "The African House Snake - Care in Captivity".

See Boaedon capensis as it is the same species

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia EN

African house snake: Brief Summary

provided by wikipedia EN

The African house snake (Boaedon fuliginosus) is a species of snake of the family Lamprophiidae. Harmless to humans, it is widely kept and bred in captivity as a pet by herpetoculturists due to its small size, placid demeanor and easy care requirements.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia EN

Boaedon fuliginosus ( Estonian )

provided by wikipedia ET

Boaedon fuliginosus on maoliik.

Klassifikatsioon

Maoliigil Boaedon fuliginosus klassifitseeritakse roomajate andmebaasis järgmised alamliigid[1]:

Lamprophis fuliginosus02.jpg

Levila

Neid kägistajamadusid võib kohata Aafrikas- sh Sambias.

Viited

  1. Peter Uetz & Jakob Hallermann, Boaedon fuliginosus Roomajate andmebaas veebiversioon (vaadatud 14.03.2014) (inglise keeles)

Välislingid

Selles artiklis on kasutatud prantsuskeelset artiklit fr:Boaedon fuliginosus seisuga 14.03.2014.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Vikipeedia autorid ja toimetajad
original
visit source
partner site
wikipedia ET

Boaedon fuliginosus: Brief Summary ( Estonian )

provided by wikipedia ET

Boaedon fuliginosus on maoliik.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Vikipeedia autorid ja toimetajad
original
visit source
partner site
wikipedia ET

Boaedon fuliginosus ( Basque )

provided by wikipedia EU

Boaedon fuliginosus Boaedon generoko animalia da. Narrastien barruko Lamprophiidae familian sailkatuta dago.

Erreferentziak

Ikus, gainera

(RLQ=window.RLQ||[]).push(function(){mw.log.warn("Gadget "ErrefAurrebista" was not loaded. Please migrate it to use ResourceLoader. See u003Chttps://eu.wikipedia.org/wiki/Berezi:Gadgetaku003E.");});
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipediako egileak eta editoreak
original
visit source
partner site
wikipedia EU

Boaedon fuliginosus: Brief Summary ( Basque )

provided by wikipedia EU

Boaedon fuliginosus Boaedon generoko animalia da. Narrastien barruko Lamprophiidae familian sailkatuta dago.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipediako egileak eta editoreak
original
visit source
partner site
wikipedia EU

Boaedon fuliginosus ( French )

provided by wikipedia FR

Boaedon fuliginosus est une espèce de serpents de la famille des Lamprophiidae[1].

Répartition

Cette espèce se rencontre dans le sud de l'Arabie ainsi que dans la quasi-totalité de l'Afrique, à l'exception de l'Algérie, de la Tunisie, de la Libye, de l'Égypte et de l'Afrique du Sud[1].

Lamprophis fuliginosus02.jpg
African House Snake.JPG

Description

Le mâle fait entre 60 et 80 cm, et la femelle entre 90 et 120 cm.

Liste des sous-espèces

Selon Reptarium Reptile Database (12 février 2014)[2] :

  • Boaedon fuliginosus fuliginosus (Boie, 1827)
  • Boaedon fuliginosus mentalis Günther, 1888

Publications originales

  • Boie, 1827 : Bemerkungen über Merrem's Versuch eines Systems der Amphibien, 1. Lieferung: Ophidier. Isis von Oken, Jena, vol. 20, p. 508-566 (texte intégral)
  • Günther, 1888 : Contribution to the knowledge of snakes of tropical Africa. Annals and Magazine of Natural History, sér. 6, vol. 1, p. 322-335 (texte intégral).

Notes et références

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Auteurs et éditeurs de Wikipedia
original
visit source
partner site
wikipedia FR

Boaedon fuliginosus: Brief Summary ( French )

provided by wikipedia FR

Boaedon fuliginosus est une espèce de serpents de la famille des Lamprophiidae.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Auteurs et éditeurs de Wikipedia
original
visit source
partner site
wikipedia FR

Wąż mahoniowy ( Polish )

provided by wikipedia POL
Commons Multimedia w Wikimedia Commons

Wąż mahoniowy, Afrykański wąż domowy (Lamprophis fuliginosus lub Boaedon fuliginosus) – wąż z kladu Caenophidia. Podrodzina Boodontinae, do której należy, tradycyjnie jest zaliczana do rodziny połozowatych; niektóre analizy sugerują jednak, że podrodzina ta jest bliżej spokrewniona ze zdradnicowatymi niż z większością węży tradycyjnie zaliczanych do połozowatych. Lawson i in. (2005) zaliczyli nawet Boodontinae do zdradnicowatych[1]; natomiast Vidal i in. (2007) w swojej analizie zaliczyli część gatunków wchodzących w skład tej podrodziny – w tym węża mahoniowego – do rodziny Lamprophiidae, siostrzanej do zdradnicowatych[2].

Opis: Młode osobniki są koloru czerwono-brązowego, z wiekiem ciemnieją aż do koloru czarnego. Na głowie po bokach pręga w kolorze jasno-pomarańczowym. Brzuch jest biały.

Rozmiary: Najdłuższa zanotowana samica mierzyła 78,3 centymetra[3], samiec 65,6 centymetra[3].

Pokarm: Żywi się ptakami, żabami, jaszczurkami, małymi ssakami.

Zachowanie: Jest spokojny.

Rozmnażanie: Wąż mahoniowy jest wężem jajorodnym. Samica w jednym miocie może złożyć do 16 jaj. Po ok. 60-90 dniach inkubacji lęgną się młode węże. Zaraz po urodzeniu osiągają długość od 19 do 26 cm[3]. Po upływie ok. 3-4 miesięcy węże osiągają długość 30–40 cm[potrzebny przypis].

Występowanie: Zamieszkuje tereny suche, półpustynne oraz suche części lasów. Jest częstym bywalcem w pobliżu siedzib ludzkich. Z natury jest łagodnym wężem. Występuje na terenie całej Afryki.

Przypisy

  1. Lawson, R; Slowinski, J.B; Crother, B.I. i Burbrink F.T. (2005) "Phylogeny of the Colubroidea (Serpentes): New evidence from mitochondrial and nuclear genes" Molecular Phylogenetics and Evolution 37: 581–601. DOI: 10.1016/j.ympev.2005.07.016
  2. Vidal, Nicolas; Delmas, Anne-Sophie; David, Patrick; Cruaud, Corinne; Couloux, Arnaud i Hedges, S. Blair (2007) "The phylogeny and classification of caenophidian snakes inferred from seven nuclear protein-coding genes" Comptes Rendus Biologies 330: 182–187. DOI: 10.1016/j.crvi.2006.10.001
  3. a b c Bill Branch, William R. Branch: Field guide to snakes and other reptiles of southern Africa. Struik Publishers, 1998, s. 74. ISBN 1-86872-040-3.

Bibliografia

  • Wąż mahoniowy (ang.). The Reptile Database. [dostęp 13 sierpnia 2011].
  • Bill Branch, William R. Branch: Field guide to snakes and other reptiles of southern Africa. Struik Publishers, 1998. ISBN 1-86872-040-3.
p d e
Węże (Serpentes) Scolecophidia Kingbrownsnake.jpgAlethinophidia
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Autorzy i redaktorzy Wikipedii
original
visit source
partner site
wikipedia POL

Wąż mahoniowy: Brief Summary ( Polish )

provided by wikipedia POL

Wąż mahoniowy, Afrykański wąż domowy (Lamprophis fuliginosus lub Boaedon fuliginosus) – wąż z kladu Caenophidia. Podrodzina Boodontinae, do której należy, tradycyjnie jest zaliczana do rodziny połozowatych; niektóre analizy sugerują jednak, że podrodzina ta jest bliżej spokrewniona ze zdradnicowatymi niż z większością węży tradycyjnie zaliczanych do połozowatych. Lawson i in. (2005) zaliczyli nawet Boodontinae do zdradnicowatych; natomiast Vidal i in. (2007) w swojej analizie zaliczyli część gatunków wchodzących w skład tej podrodziny – w tym węża mahoniowego – do rodziny Lamprophiidae, siostrzanej do zdradnicowatych.

Opis: Młode osobniki są koloru czerwono-brązowego, z wiekiem ciemnieją aż do koloru czarnego. Na głowie po bokach pręga w kolorze jasno-pomarańczowym. Brzuch jest biały.

Rozmiary: Najdłuższa zanotowana samica mierzyła 78,3 centymetra, samiec 65,6 centymetra.

Pokarm: Żywi się ptakami, żabami, jaszczurkami, małymi ssakami.

Zachowanie: Jest spokojny.

Rozmnażanie: Wąż mahoniowy jest wężem jajorodnym. Samica w jednym miocie może złożyć do 16 jaj. Po ok. 60-90 dniach inkubacji lęgną się młode węże. Zaraz po urodzeniu osiągają długość od 19 do 26 cm. Po upływie ok. 3-4 miesięcy węże osiągają długość 30–40 cm[potrzebny przypis].

Występowanie: Zamieszkuje tereny suche, półpustynne oraz suche części lasów. Jest częstym bywalcem w pobliżu siedzib ludzkich. Z natury jest łagodnym wężem. Występuje na terenie całej Afryki.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Autorzy i redaktorzy Wikipedii
original
visit source
partner site
wikipedia POL

チャイロイエヘビ ( Japanese )

provided by wikipedia 日本語
チャイロイエヘビ African House Snake.JPG
チャイロイエヘビ Boaedon fuliginosus
分類 : 動物界 Animalia : 脊索動物門 Chordata 亜門 : 脊椎動物亜門 Vertebrata : 爬虫綱 Reptilia 亜目 : ヘビ亜目 Serpentes : イエヘビ科 Lamprophiidae 亜科 : イエヘビ亜科 Lamprophiinae : Boaedon : チャイロイエヘビ B. fuliginosus 学名 Boaedon fuliginosus
(Boie, 1827)[1] 和名 チャイロイエヘビ 英名 African house snake
Brown house snake

チャイロイエヘビ(茶色家蛇、Boaedon fuliginosus)は、イエヘビ科に分類されるヘビ。別名アフリカイエヘビアフリカンハウススネークfuliginosus はラテン語で「褐色」を意味する[1]

分布[編集]

サハラ砂漠以南のアフリカ大陸モロッコ西部

形態[編集]

全長70-100cm。体色は赤褐色や暗緑色、暗褐色、黒と個体により変異が大きい。

吻端から眼を通り、後頭部へ淡黄色の筋模様が2対入る。眼は大型で突出する。

生態[編集]

草原森林、民家近く等に生息する。夜行性

食性は動物食で、爬虫類、鳥類、小型哺乳類等を食べる。

繁殖形態は卵生で、1回に最大15個の卵を産む。

人間との関係[編集]

民家に生息することもあるが、ネズミ等を捕食してくれるため益獣として扱われている。

ペットとして飼育されることもあり、日本にも輸入されている。主に野生個体が流通するが、繁殖個体が流通することもある。流通量は多くはない。やや小型だが、丈夫で飼育は難しくはない。

参考文献[編集]

  1. ^ a b Boaedon fuliginosus in Reptiles database”. 関連項目[編集]  src= ウィキメディア・コモンズには、チャイロイエヘビに関連するメディアがあります。  src= ウィキスピーシーズにチャイロイエヘビに関する情報があります。 執筆の途中です この項目は、動物に関連した書きかけの項目です。この項目を加筆・訂正などしてくださる協力者を求めていますPortal:生き物と自然プロジェクト:生物)。
 title=
license
cc-by-sa-3.0
copyright
ウィキペディアの著者と編集者
original
visit source
partner site
wikipedia 日本語

チャイロイエヘビ: Brief Summary ( Japanese )

provided by wikipedia 日本語

チャイロイエヘビ(茶色家蛇、Boaedon fuliginosus)は、イエヘビ科に分類されるヘビ。別名アフリカイエヘビ、アフリカンハウススネーク。fuliginosus はラテン語で「褐色」を意味する。

license
cc-by-sa-3.0
copyright
ウィキペディアの著者と編集者
original
visit source
partner site
wikipedia 日本語