dcsimg
Image of gooseberry gourd
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Cucumber Family »

Gooseberry Gourd

Cucumis myriocarpus Naudin

Wildekomkommer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die wildekomkommer (Cucumis Myriocarpus) is 'n plantspesie wat deel is van die Cucurbitaceae-familie.

Die wetenskaplike gesag van die spesie behoort aan Naudin, soos gepubliseer in Annales des Sciences Naturelles; Botanique, Series 4 11: 22. 1859. [1]

Giftigheid

Daar bestaan gevalle van vee-verliese wat verband hou met die eet van wildekomkommers. Die reuk van die plant maak dit onsmaaklik en die dood van diere as gevolg van die plant is nie algemeen nie. Die meeste probleme kom voor wanneer voer skaars is. Die plant is ook giftig vir die mens, en enkele gevalle van mense wat daarvan dood is, is al gerapporteer.[2]

 src=
Wildekomkommer

Verwysings

  1. "Tropicos.org. Missouri Botanical Garden". Besoek op 3 Desember 2015.
  2. "herbiguide.com.au. Prickly Paddymelon". Besoek op 4 Desember 2015.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Wildekomkommer: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die wildekomkommer (Cucumis Myriocarpus) is 'n plantspesie wat deel is van die Cucurbitaceae-familie.

Die wetenskaplike gesag van die spesie behoort aan Naudin, soos gepubliseer in Annales des Sciences Naturelles; Botanique, Series 4 11: 22. 1859.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF