Die Gariepbauhinia (Adenolobus garipensis) is 'n klein boom met 'n yl kroon. Die boom groei op dor, klipperige heuwels van die noorde van Suid-Afrika deur Namibië tot by die Angolese grens. Die takke van die boom is bruingroen en die bas is glad. Die blare is soms gebondel aan kort takkies of hulle kan aan lang, dun lote gedra word. Die blare is dikwels ingevou en lyk soos peule. Die boom dra dun, ronderige peule.

Adenolobus garipensis là một loài thực vật có hoa trong họ Đậu. Loài này được (E.Mey.) Torre & Hillc. miêu tả khoa học đầu tiên.[1]
Adenolobus garipensis là một loài thực vật có hoa trong họ Đậu. Loài này được (E.Mey.) Torre & Hillc. miêu tả khoa học đầu tiên.