dcsimg

Bignoniaceae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Bignoniaceae is die jakaranda-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die familie kom veral voor in tropiese Amerika. Daar behoort meer as 700 spesies tot die familie waarvan 11 plaaslik voorkom en 8 bome is. Die familie dra gewoonlik besonder mooi blomme en sluit die Jakarandaboom (Jacaranda mimosifolia), die Vlamboom (Spathodea campanulata) en die inheemse struik, die Kaapse Kanferfoelie (Tecomaria capensis) in.

Boom spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Uitheemse spesies:

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Bignoniaceae

Bron

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bignoniaceae: Brief Summary ( Afrikaans )