dcsimg

Swartkroonsanger ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Swartkroonsanger (Sylvia atricapilla) is 'n seldsame voël en Palearkties-broeiende swerwer en nog min opgeteken in Suider-Afrika. Hulle leef in digte struikgewasse. Die voël is 13 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasian Blackcap

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sylvia atricapilla

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sylvia atricapilla". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Swartkroonsanger: Brief Summary ( Afrikaans )