dcsimg
Image of Blue blanquillo
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Tilefishes »

Blue Blanquillo

Malacanthus latovittatus (Lacepède 1801)

Sand-teëlvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sand-teëlvis (Malacanthus latovittatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by St. Lucia. In Engels staan die vis bekend as die Sand tilefish.

Voorkoms

Die vis is blou groen met 'n prominente swart, horisontale band deur die middel van die vis, vanaf die kop tot by die stert.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sand-teëlvis: Brief Summary ( Afrikaans )