dcsimg

Waterbeertjie ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Waterbeertjies (Tardigrada) in 'n dierefilum wat tot die klade Ecdysozoa behoort.

Hulle is klein diertjies (tot 1,5 mm lank) wat in alle oseane, seë en ander water asook oor die hele wêreld op vogtige plekke op die land voorkom, dikwels in of op plantegroei. Daar is ongeveer 1000 spesies.

Hulle liggaam het vier paar pootjies sonder gewrigte wat kloue dra. Hulle is eutelies, wat beteken dat die liggaam altyd uit 'n bepaalde getal selle bestaan. Daar is geen bloedvate of asemhalingstelsel nie. Hulle het net soos die Arthropoda waaraan hulle verwant is, 'n kutikulum, 'n velletjie en soos ander Ecdysozoa vervel hulle. Die huid bestaan nogtans uit 'n albuminoïed-proteïen en nie uit chitien nie.[2]

Verwysings

  1. Budd, G.E. (2001). “Tardigrada as 'stem-group arthropods': the evidence from the Cambrian fauna”. Zoologischer Anzeiger 240 (3–4): 265–279. doi:10.1078/0044-5231-00034.
  2. Earth life.

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Waterbeertjie: Brief Summary ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Waterbeertjies (Tardigrada) in 'n dierefilum wat tot die klade Ecdysozoa behoort.

Hulle is klein diertjies (tot 1,5 mm lank) wat in alle oseane, seë en ander water asook oor die hele wêreld op vogtige plekke op die land voorkom, dikwels in of op plantegroei. Daar is ongeveer 1000 spesies.

Hulle liggaam het vier paar pootjies sonder gewrigte wat kloue dra. Hulle is eutelies, wat beteken dat die liggaam altyd uit 'n bepaalde getal selle bestaan. Daar is geen bloedvate of asemhalingstelsel nie. Hulle het net soos die Arthropoda waaraan hulle verwant is, 'n kutikulum, 'n velletjie en soos ander Ecdysozoa vervel hulle. Die huid bestaan nogtans uit 'n albuminoïed-proteïen en nie uit chitien nie.

licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF