dcsimg

Nonnetjie-uil ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Nonnetjie-uil (Tyto alba) is 'n uil met 'n hartvormige, wit gesigskyf en buitengewoon klein swart ogies.

Habitat

Uiteenlopend, van woestyne tot klam savanne. Dikwels aangetref naby mense se huise en in mensgemaakte strukture.

Geluid

Wisselende roepe, waarvan die algemeenste 'n onheilspellende 'sjreee' is.

Sien ook

Bronnelys

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Nonnetjie-uil: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Nonnetjie-uil (Tyto alba) is 'n uil met 'n hartvormige, wit gesigskyf en buitengewoon klein swart ogies.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF