dcsimg

Balkstertplatkop ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Balkstertplatkop (Platycephalus indicus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Mosselbaai voorkom. Die vis het ook deur die Suezkanaal gemigreer na die Middellandse See. In Engels staan die vis bekend as die Bartail flathead.

Voorkoms

Die vis het 'n lang lyf. Die volwasse vis is bruin of gryskleurig aan die bokant en wit aan die onderkant. Die stertvin is wit of geel met 2 - 3 horisontale swart strepe en word tot 1 m lank.

Habitat

Die vis leef in beskutte kuswater en ook in riviermondings in water wat tot 25 m diep is. Hulle vreet garnale, krappe, wurms en vis. Die vis begrawe homself sodat net sy uitsteek. Die vis is eetbaar.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Balkstertplatkop: Brief Summary ( Afrikaans )