dcsimg

Tronk-dikkop ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tronkdikkop (Caffrogobius gilchristi) is 'n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en vanaf Kaapstad tot aan die noordkus van Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Prison goby.

Voorkoms

Daar kan tot 16 vertikale swart strepe oor die lyf wees; gewoonlik in pare en onderbreek op die sylyn. Die vis word tot 15 cm groot.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Smitt F. A., 1900. Preliminary notes on the arrangement of the genus Gobius. with an enumeration of its European species. Öfvers. Kongl. Vet.-Akad. Förh. v. 56 (núm. 6). 543-555.
  2. BioLib (en)
  3. Boulenger, G. A., 1898. Descriptions of two new gobiiform fishes from the Cape of Good Hope. Marine Investigations in South Africa. Núm. 2: 3-4.

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tronk-dikkop: Brief Summary ( Afrikaans )