dcsimg

Dasyatidae ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Pylsterte (Dasyatidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat tot die orde Myliobatiformes behoort. Daar is ses genera met meer as 70 spesies in hierdie familie. Veertien soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Agtergrond

Die kop en lywe van hierdie soorte is afgeplat om saam met die pektorale vinne 'n plat skyf te vorm. Die stert is lank en dun en die punt is giftig; hulle verdedig hulle daarmee deur die aanvaller met die stert te steek. Al die visse is ovivivipaar.

Genera

Die volgende genera kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Dasyatis
  • Himantura
  • Neotrygon
  • Taeniura
  • Taeniurops

Sien ook

Bron

Verwysings

лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Dasyatidae: Brief Summary ( африканс )