dcsimg

Swarttip-koningvis ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Swarttip-koningvis (Caranx heberi) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Blacktip kingfish.

Voorkoms

Die vis het 'n gevurkte stertvin met die boonste helfte wat swart is en die onderste helfte geel terwyl die anale en dorsale vinne tot helder geel kan wees. Die pektorale vinne is lank en op die agterste helfte van die sylyn is 'n ry verdikte skubbe. Die vis word 1 m lank en 14 kg swaar.

Habitat

Die verkies rots en koraalriwwe om in te leef in water wat van 5 – 20 m diep is terwyl die onvolwasse visse riviermondings en die vlak kuswater verkies om in te leef. Die vis eet vis wat op die riwwe leef, ansjovis, tjokka, garnale en klein krappe.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Swarttip-koningvis: Brief Summary ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Swarttip-koningvis (Caranx heberi) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Blacktip kingfish.

лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF