dcsimg

Pêrelborsswael ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Pêrelborsswael (Hirundo dimidiata) is 'n voël wat aan die familie van swaels behoort. Die spesie kom in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek van die Kongo, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe voor.

Daar is twee subspesies:

  • H. d. marwitzi: van Angola en die suidelike Demokratiese Republiek van die Kongo tot noordoostelike Suid-Afrika en westelike Mosambiek.
  • H. d. dimidiata: van Namibië en Botswana tot suidelike Suid-Afrika.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Hirundo dimidiata
  • Engelse naam: Pearl-breasted Swallow

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF

Pêrelborsswael: Brief Summary ( африканс )

добавил wikipedia AF

Die Pêrelborsswael (Hirundo dimidiata) is 'n voël wat aan die familie van swaels behoort. Die spesie kom in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek van die Kongo, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe voor.

Daar is twee subspesies:

H. d. marwitzi: van Angola en die suidelike Demokratiese Republiek van die Kongo tot noordoostelike Suid-Afrika en westelike Mosambiek. H. d. dimidiata: van Namibië en Botswana tot suidelike Suid-Afrika.
лиценца
cc-by-sa-3.0
авторски права
Wikipedia skrywers en redakteurs
изворно
посети извор
соработничко мреж. место
wikipedia AF